Hosea 11:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Hoe kan ek jou oorgee, o Eʹfraim?+ Hoe kan ek jou oorlewer, o Israel?+ Hoe kan ek jou soos Adma+ maak? Hoe kan ek jou met Seboʹjim+ gelykstel? My hart het in my verander;+ terselfdertyd het my medelye opgevlam.
8 “Hoe kan ek jou oorgee, o Eʹfraim?+ Hoe kan ek jou oorlewer, o Israel?+ Hoe kan ek jou soos Adma+ maak? Hoe kan ek jou met Seboʹjim+ gelykstel? My hart het in my verander;+ terselfdertyd het my medelye opgevlam.