Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 18:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Giʹbeon+ en Rama en Beʹërot,

  • Jeremia 40:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Die woord wat van Jehovah tot Jeremia gekom het nadat Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, hom uit Rama+ weggestuur het, toe hy hom laat haal het terwyl hy met handboeie gebind was onder al die ballinge van Jerusalem en van Juda, wat in ballingskap na Babilon weggevoer sou word.+

  • Matteus 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “’n Stem is in Rama+ gehoor, gehuil en groot geweeklaag; dit was Ragel+ wat oor haar kinders huil, en sy wou haar nie laat troos nie, omdat hulle nie meer daar is nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel