15 Kyk vanuit die hemel+ en aanskou uit u verhewe woning van heiligheid en luisterrykheid.+ Waar is u ywer+ en u volle mag, die beroering van u binneste+ en u barmhartighede?+ Teenoor my het hulle hulle bedwing.+
8 “Hoe kan ek jou oorgee, o Eʹfraim?+ Hoe kan ek jou oorlewer, o Israel?+ Hoe kan ek jou soos Adma+ maak? Hoe kan ek jou met Seboʹjim+ gelykstel? My hart het in my verander;+ terselfdertyd het my medelye opgevlam.