Jeremia 34:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Gaan, en jy moet vir Sedekiʹa, die koning van Juda,+ sê, ja, jy moet vir hom sê: “Só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babilon,+ en hy sal dit met vuur verbrand.+ Jeremia 37:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die Galdeërs sal beslis terugkom en teen hierdie stad veg en dit inneem en dit met vuur verbrand.”+
2 “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Gaan, en jy moet vir Sedekiʹa, die koning van Juda,+ sê, ja, jy moet vir hom sê: “Só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babilon,+ en hy sal dit met vuur verbrand.+
8 En die Galdeërs sal beslis terugkom en teen hierdie stad veg en dit inneem en dit met vuur verbrand.”+