Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+

  • Job 34:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want sy oë is op die weë van die mens,+

      En hy sien al sy voetstappe.

  • Psalm 33:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Vanuit die hemel het Jehovah gekyk,+

      Hy het al die mensekinders gesien.+

  • Psalm 66:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hy heers tot onbepaalde tyd deur sy mag.+

      Sy oë let op die nasies.+

      Wat die hardkoppiges betref, laat hulle hulle nie verhef nie.+ Sela.

  • Spreuke 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want die weë van die mens is voor die oë van Jehovah,+ en hy beskou al sy spore.+

  • Spreuke 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Die oë van Jehovah is op elke plek,+ en hulle let op die slegtes en die goeies.+

  • Hebreërs 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel