1 Konings 11:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het Salomo ’n hoogte gebou+ vir Kamos,+ die walglike+ ding van Moab, op die berg+ wat voor+ Jerusalem was, en vir Molog, die walglike ding van die kinders van Ammon. 2 Konings 21:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het altare in die huis van Jehovah gebou,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+ Sefanja 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wee hom wat in opstand kom en hom besoedel, die verdrukkende stad!+
7 Toe het Salomo ’n hoogte gebou+ vir Kamos,+ die walglike+ ding van Moab, op die berg+ wat voor+ Jerusalem was, en vir Molog, die walglike ding van die kinders van Ammon.
4 En hy het altare in die huis van Jehovah gebou,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+