Levitikus 18:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “‘En jy mag nie toelaat dat enigeen van jou nageslag aan Molog+ gewy word nie.+ Jy mag die naam van jou God nie op dié manier ontheilig nie.+ Ek is Jehovah.+ Levitikus 20:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En as die volk van die land hulle oë opsetlik verberg vir dié man wanneer hy van sy nageslag aan Molog gee, deur hom nie dood te maak nie,+
21 “‘En jy mag nie toelaat dat enigeen van jou nageslag aan Molog+ gewy word nie.+ Jy mag die naam van jou God nie op dié manier ontheilig nie.+ Ek is Jehovah.+
4 En as die volk van die land hulle oë opsetlik verberg vir dié man wanneer hy van sy nageslag aan Molog gee, deur hom nie dood te maak nie,+