Deuteronomium 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daar mag niemand onder jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat gaan,+ wat van waarsêery gebruik maak,+ die toorkuns beoefen+ of voortekens soek+ of wat ’n towenaar is nie,+ 1 Konings 11:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En aangaande hierdie saak het hy hom beveel om nie agter ander gode aan te loop nie;+ maar hy het nie onderhou wat Jehovah beveel het nie.
10 Daar mag niemand onder jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat gaan,+ wat van waarsêery gebruik maak,+ die toorkuns beoefen+ of voortekens soek+ of wat ’n towenaar is nie,+
10 En aangaande hierdie saak het hy hom beveel om nie agter ander gode aan te loop nie;+ maar hy het nie onderhou wat Jehovah beveel het nie.