Nehemia 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En toe al ons vyande+ dit hoor en al die nasies rondom ons dit sien, het hulle dadelik grootliks in hulle eie oë gedaal, en hulle het te wete gekom dat dit deur ons God+ is dat hierdie werk gedoen is.
16 En toe al ons vyande+ dit hoor en al die nasies rondom ons dit sien, het hulle dadelik grootliks in hulle eie oë gedaal, en hulle het te wete gekom dat dit deur ons God+ is dat hierdie werk gedoen is.