Jesaja 45:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Wat Israel betref, hy sal beslis in eenheid met Jehovah gered word+ met ’n redding vir onbepaalde tye.+ Julle sal nie beskaamd staan+ of verneder word+ vir die onbepaalde tye van die ewigheid nie.
17 Wat Israel betref, hy sal beslis in eenheid met Jehovah gered word+ met ’n redding vir onbepaalde tye.+ Julle sal nie beskaamd staan+ of verneder word+ vir die onbepaalde tye van die ewigheid nie.