Esegiël 17:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘“So waar as ek lewe”,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, “in die woonplek van die koning wat die een as koning aangestel het wat sy eed verag het+ en wat sy verbond verbreek het, by hom, in Babilon, sal hy sterf.+
16 “‘“So waar as ek lewe”,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, “in die woonplek van die koning wat die een as koning aangestel het wat sy eed verag het+ en wat sy verbond verbreek het, by hom, in Babilon, sal hy sterf.+