2 Konings 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarna het Rabʹsake+ teruggekeer en die koning van Assiʹrië gevind waar hy teen Libna+ veg; want hy het gehoor dat hy van Lagis+ af weggetrek het. Miga 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maak die span perde voor die wa vas, o inwoonster van Lagis.+ Die begin van sonde was sy vir die dogter van Sion,+ want in jou is die opstandige dade van Israel gevind.+
8 Daarna het Rabʹsake+ teruggekeer en die koning van Assiʹrië gevind waar hy teen Libna+ veg; want hy het gehoor dat hy van Lagis+ af weggetrek het.
13 Maak die span perde voor die wa vas, o inwoonster van Lagis.+ Die begin van sonde was sy vir die dogter van Sion,+ want in jou is die opstandige dade van Israel gevind.+