Jeremia 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Elke mens het hom so redeloos gedra dat hy niks weet nie.+ Elke metaalwerker sal hom beslis skaam vir die gesnede beeld;+ want sy gegote beeld is ’n leuen,+ en daar is geen gees in hulle nie.+ Jona 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Wat dié betref wat aan die afgode van onwaarheid agting betoon, hulle laat vaar hulle eie liefderyke goedhartigheid.+
14 Elke mens het hom so redeloos gedra dat hy niks weet nie.+ Elke metaalwerker sal hom beslis skaam vir die gesnede beeld;+ want sy gegote beeld is ’n leuen,+ en daar is geen gees in hulle nie.+
8 Wat dié betref wat aan die afgode van onwaarheid agting betoon, hulle laat vaar hulle eie liefderyke goedhartigheid.+