Levitikus 25:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Want hulle is my slawe wat ek uit Egipteland uitgelei het.+ Hulle mag hulleself nie verkoop soos ’n slaaf verkoop word nie. Psalm 36:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die woorde van sy mond is skadelikheid en bedrog;+Hy het opgehou om insig te hê om goed te doen.+
42 Want hulle is my slawe wat ek uit Egipteland uitgelei het.+ Hulle mag hulleself nie verkoop soos ’n slaaf verkoop word nie.