2 “As daar in jou midde, in een van jou stede wat Jehovah jou God aan jou gee, ’n man of ’n vrou gevind word wat beoefen wat sleg is in die oë van Jehovah jou God deur sy verbond te oortree,+
11 Israel het gesondig, en hulle het ook my verbond oortree+ wat ek hulle beveel het; en hulle het ook geneem van dit wat aan vernietiging oorgegee is+ en het ook gesteel+ en dit ook geheim gehou+ en het dit ook by hulle eie voorwerpe gesit.+
16 “‘“So waar as ek lewe”,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, “in die woonplek van die koning wat die een as koning aangestel het wat sy eed verag het+ en wat sy verbond verbreek het, by hom, in Babilon, sal hy sterf.+