2 Konings 24:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Sedekiʹa+ was een-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Hamuʹtal,+ die dogter van Jeremia, uit Libna.
18 Sedekiʹa+ was een-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Hamuʹtal,+ die dogter van Jeremia, uit Libna.