Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 deur Jehovah jou God lief te hê,+ deur na sy stem te luister en deur hom aan te kleef;+ want hy is jou lewe en die lengte van jou dae,+ sodat jy in die land kan woon wat Jehovah aan jou voorvaders Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het om aan hulle te gee.”+

  • Josua 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En dit is wat die kinders van Israel as erfbesitting in die land Kanaän geneem het,+ wat Eleaʹsar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van die kinders van Israel hulle laat beërf het.+

  • Jeremia 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 dan sal ek julle beslis in hierdie plek laat woon, in die land wat ek aan julle voorvaders gegee het, van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd.”’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel