2 Konings 23:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Joʹjakim+ was vyf-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer.+ En sy moeder se naam was Sebiʹda, die dogter van Pedaʹja, uit Ruma. Jeremia 35:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die woord wat in die dae van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, van Jehovah tot Jeremia gekom en gesê het:
36 Joʹjakim+ was vyf-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer.+ En sy moeder se naam was Sebiʹda, die dogter van Pedaʹja, uit Ruma.
35 Die woord wat in die dae van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, van Jehovah tot Jeremia gekom en gesê het: