2 “Raadpleeg Jehovah asseblief ten behoewe van ons,+ want Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, voer oorlog teen ons.+ Miskien sal Jehovah met ons handel volgens al sy wonderlike werke, sodat hy van ons af sal wegtrek.”+
2 en vir die profeet Jeremia gesê: “Mag ons versoek om guns asseblief voor u kom, en bid tog vir ons tot Jehovah u God,+ vir hierdie hele oorblyfsel, want ons het as min uit baie oorgebly,+ net soos u oë ons sien.