2 En in dié tyd het die krygsmag van die koning van Babilon Jerusalem beleër;+ en wat die profeet Jeremia betref, hy was opgesluit in die Voorhof van die Lyfwag+ wat in die huis van die koning van Juda was;
15 En die vorste+ het toornig geword op Jeremia,+ en hulle het hom geslaan+ en hom in die gevangenis gesit,+ in die huis van die sekretaris Joʹnatan,+ want hulle het dit die huis van bewaring gemaak.+