9 Wie in hierdie stad bly sit, sal deur die swaard en deur die hongersnood en deur die pes sterf;+ maar wie uitgaan en oorloop na die Galdeërs wat julle beleër, sal bly lewe, en sy siel sal beslis vir hom ’n buit word.”’+
12 Selfs met Sedekiʹa,+ die koning van Juda, het ek ooreenkomstig al hierdie woorde gespreek+ en gesê: “Bring julle nekke onder die juk van die koning van Babilon en dien hom en sy volk en bly lewe.+