4 en Sedekiʹa, die koning van Juda, sal nie uit die hand van die Galdeërs ontkom nie, want hy sal vir seker in die hand van die koning van Babilon gegee word, met wie se mond sy mond sal praat en wie se oë sy oë sal sien”’;+
18 Maar as jy nie na die vorste van die koning van Babilon uitgaan nie, dan sal hierdie stad in die hand van die Galdeërs gegee word, en hulle sal dit met vuur verbrand,+ en jy sal nie uit hulle hand ontkom nie.’”+