2 Konings 25:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hulle het Sedekiʹa se seuns voor sy oë doodgemaak,+ en Sedekiʹa se oë het hy verblind,+ waarna hy hom met koperboeie gebind+ en na Babilon+ gebring het. Jeremia 52:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die koning van Babilon het die seuns van Sedekiʹa voor sy oë doodgemaak,+ en ook al die vorste van Juda het hy in Ribla doodgemaak.+
7 En hulle het Sedekiʹa se seuns voor sy oë doodgemaak,+ en Sedekiʹa se oë het hy verblind,+ waarna hy hom met koperboeie gebind+ en na Babilon+ gebring het.
10 En die koning van Babilon het die seuns van Sedekiʹa voor sy oë doodgemaak,+ en ook al die vorste van Juda het hy in Ribla doodgemaak.+