Jeremia 38:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Ebed-Meleg, die Etiopiër,+ ’n man wat ’n eunug was en wat in die huis van die koning was, het te hore gekom dat hulle Jeremia in die reënput gesit het; en die koning het in die Benjaminspoort+ gesit.
7 En Ebed-Meleg, die Etiopiër,+ ’n man wat ’n eunug was en wat in die huis van die koning was, het te hore gekom dat hulle Jeremia in die reënput gesit het; en die koning het in die Benjaminspoort+ gesit.