Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 40:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het hulle na Gedalʹja toe gekom in Mispa, naamlik Isʹmael,+ die seun van Netanʹja, en Joʹhanan+ en Joʹnatan, die seuns van Kareʹag, en Seraʹja, die seun van Tanʹhumet, en die seuns van Efai, die Netofatiet,+ en Jesanʹja,+ die seun van die Maägatiet,+ hulle en hulle manne.+

  • Jeremia 41:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Isʹmael, die seun van Netanʹja, en die tien manne wat by hom was, opgestaan en Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, die seun van Safan, met die swaard doodgemaak.+ So het hy die een doodgemaak wat die koning van Babilon oor die land aangestel het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel