Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 39:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En party van die volk, die geringes wat heeltemal niks gehad het nie, het Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, in die land van Juda laat agterbly;+ en hy het hulle op dié dag wingerde gegee en verpligte diens opgelê.+

  • Jeremia 40:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Na verloop van tyd het al die hoofde van die krygsmag wat in die veld was,+ hulle en hulle manne, te hore gekom dat die koning van Babilon Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, oor die land aangestel het en dat hy hom aangestel het oor die manne en vroue en kindertjies en party van die geringes van die land, wat nie in ballingskap na Babilon weggevoer is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel