Jesaja 49:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Slaan jou oë rondom op en kyk. Hulle is almal bymekaargebring.+ Hulle het na jou toe gekom. “So waar as ek lewe”, is die woord van Jehovah,+ “met hulle almal sal jy jou beklee soos met sierade, en jy sal hulle ombind soos ’n bruid.+
18 Slaan jou oë rondom op en kyk. Hulle is almal bymekaargebring.+ Hulle het na jou toe gekom. “So waar as ek lewe”, is die woord van Jehovah,+ “met hulle almal sal jy jou beklee soos met sierade, en jy sal hulle ombind soos ’n bruid.+