Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Hou julle aan om so met Jehovah te handel,+

      O dwase en onwyse volk?+

      Is hy nie jou Vader wat jou voortgebring het nie,+

      Hy wat jou gemaak en vastigheid gegee het nie?+

  • Jesaja 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hy het gesê: “Gaan, en jy moet vir hierdie volk sê: ‘HOOR keer op keer, maar moenie verstaan nie; en sien keer op keer, maar moenie enige kennis verkry nie.’+

  • Jeremia 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Hoor dit tog, o onwyse volk sonder ’n verstandige hart:+ Hulle het oë, maar hulle kan nie sien nie;+ hulle het ore, maar hulle kan nie hoor nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel