10 Kyk, ek het jou vandag oor die nasies en oor die koninkryke aangestel,+ om uit te ruk en af te breek en te vernietig en om te gooi,+ om te bou en te plant.”+
15 Want só het Jehovah, die God van Israel, vir my gesê: “Neem hierdie beker van die wyn van woede uit my hand, en jy moet al die nasies na wie toe ek jou stuur, dit laat drink.+