Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 10:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En die grens van die Kanaäniete was van Sidon af tot by Gerar,+ naby Gasa,+ tot by Sodom en Gomorʹra+ en Adma+ en Seboʹjim,+ naby Lasa.

  • 1 Konings 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want hy het alles aan hierdie kant van die Rivier+ in onderworpenheid gehou, van Tifsag af tot by Gasa,+ ja, al die konings aan hierdie kant van die Rivier;+ en hy het vrede+ gehad in al sy streke rondom.

  • Amos 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Gasa,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle ’n volledige groep ballinge in ballingskap weggevoer het+ om hulle aan Edom uit te lewer.+

  • Sagaria 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Asʹkelon sal dit sien en bang word; en wat Gasa betref, ook hy sal uiters hewige pyne ervaar; ook Ekron,+ omdat die hoop waarna hy uitgesien het,+ beskaam sal moet word. En ’n koning sal beslis uit Gasa vergaan, en Asʹkelon sal nie bewoon word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel