Esegiël 21:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Steek dit terug in sy skede. Op die plek waar jy geskep is, in die land van jou herkoms,+ sal ek jou oordeel.
30 Steek dit terug in sy skede. Op die plek waar jy geskep is, in die land van jou herkoms,+ sal ek jou oordeel.