Psalm 123:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ons siel is tot oorvloedens toe versadig van die spot van dié wat gerus is,+Van die veragting van die verwaandes.+ Spreuke 1:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Want die afvalligheid+ van die onervarenes sal hulle doodmaak,+ en die gemaksug van die sotte sal hulle vernietig.+
4 Ons siel is tot oorvloedens toe versadig van die spot van dié wat gerus is,+Van die veragting van die verwaandes.+
32 Want die afvalligheid+ van die onervarenes sal hulle doodmaak,+ en die gemaksug van die sotte sal hulle vernietig.+