Jesaja 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want die juk van hulle vrag+ en die stok op hulle skouers, die staf van die een wat hulle dryf om te werk,+ het u verpletter soos op die dag van Miʹdian.+ Jesaja 14:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 moet jy hierdie spreekwoord teen die koning van Babilon aanhef en sê: “Hoe het die een wat ander dryf om te werk, opgehou, hoe het die onderdrukking opgehou!+
4 Want die juk van hulle vrag+ en die stok op hulle skouers, die staf van die een wat hulle dryf om te werk,+ het u verpletter soos op die dag van Miʹdian.+
4 moet jy hierdie spreekwoord teen die koning van Babilon aanhef en sê: “Hoe het die een wat ander dryf om te werk, opgehou, hoe het die onderdrukking opgehou!+