Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 21:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En Sihon het Israel nie toegelaat om deur sy gebied te trek nie,+ maar Sihon het al sy manskappe versamel en Israel in die wildernis tegemoetgetrek, en hy het by Jahas+ gekom en teen Israel begin veg.

  • Rigters 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Sihon het nie seker gevoel oor Israel se deurtog deur sy gebied nie, en Sihon het al sy manskappe versamel en in Jahas+ kamp opgeslaan en teen Israel geveg.+

  • Jesaja 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Hesbon en Eleaʹle+ roep uit. Tot by Jahas+ is hulle stem gehoor. Daarom hou die gewapende manne van Moab aan om te skreeu. Sy siel het in hom gesidder.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel