Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 40:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Sien elke hoogmoedige, verneder hom,+

      En vertrap die goddeloses daar waar hulle is.

  • Spreuke 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Voor ’n ineenstorting is die hart van ’n man verwaand,+ en nederigheid gaan heerlikheid vooraf.+

  • Jesaja 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Hy sal sy hande daarin uitstrek soos wanneer ’n swemmer hulle uitstrek om te swem, en Hy sal sy hoogmoed verneder+ met die behendige bewegings van sy hande.

  • Jakobus 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die onverdiende goedhartigheid wat hy gee, is egter groter.+ Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel