23 En Sihon het Israel nie toegelaat om deur sy gebied te trek nie,+ maar Sihon het al sy manskappe versamel en Israel in die wildernis tegemoetgetrek, en hy het by Jahas+ gekom en teen Israel begin veg.
20 En Sihon het nie seker gevoel oor Israel se deurtog deur sy gebied nie, en Sihon het al sy manskappe versamel en in Jahas+ kamp opgeslaan en teen Israel geveg.+