Levitikus 19:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “‘En julle mag geen snye in julle vlees maak vir ’n afgestorwe siel nie,+ en julle mag geen tatoeëermerke op julle aanbring nie. Ek is Jehovah. 1 Konings 18:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En hulle het begin om so hard soos hulle kon te roep en hulle volgens hulle gebruik met dolke en met lanse te sny,+ totdat hulle die bloed op hulle laat uitvloei het. Jeremia 47:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Gasa+ sal kaalhoofdig+ word. Asʹkelon+ is tot swye gebring. O oorblyfsel van hulle laagvlakte, hoe lank sal jy jou bly stukkend sny?+
28 “‘En julle mag geen snye in julle vlees maak vir ’n afgestorwe siel nie,+ en julle mag geen tatoeëermerke op julle aanbring nie. Ek is Jehovah.
28 En hulle het begin om so hard soos hulle kon te roep en hulle volgens hulle gebruik met dolke en met lanse te sny,+ totdat hulle die bloed op hulle laat uitvloei het.
5 Gasa+ sal kaalhoofdig+ word. Asʹkelon+ is tot swye gebring. O oorblyfsel van hulle laagvlakte, hoe lank sal jy jou bly stukkend sny?+