Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 21:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want Hesbon was die stad van Sihon.+ Hy was die koning van die Amoriete,+ en hy het vroeër teen die koning van Moab geveg en sy hele land tot by die Arnon+ uit sy hand geneem.

  • Deuteronomium 2:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Toe het ek boodskappers uit die wildernis Kedeʹmot+ gestuur na Sihon,+ die koning van Hesbon, met woorde van vrede,+ om te sê:

  • Josua 13:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 en al die stede van die hoogvlakte+ en die hele koninklike gebied van Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon regeer het+ en wat deur Moses verslaan is,+ saam met die owerstes van Miʹdian, Ewi en Rekem en Sur en Hur en Reba,+ die hertoë van Sihon, wat in die land gewoon het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel