19 En toe Sanbalʹlat,+ die Horoniet, en Tobiʹa,+ die Ammonitiese+ kneg,+ en Gesem,+ die Arabier,+ dit hoor, het hulle ons begin bespot+ en met veragting op ons neergesien en gesê: “Wat is hierdie ding wat julle doen? Is julle opstandig teen die koning?”+