Jeremia 48:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Vlug; verskaf ontkoming aan julle siel,+ en julle sal soos ’n jenewerboom in die wildernis word.+ Jeremia 49:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “Vlug, vlug ver weg; gaan diep af om te woon, o inwoners van Hasor”,+ is die woord van Jehovah. “Want Nebukadreʹsar, die koning van Babilon,+ het ’n besluit teen julle geformuleer en het ’n gedagte teen julle uitgedink.”
30 “Vlug, vlug ver weg; gaan diep af om te woon, o inwoners van Hasor”,+ is die woord van Jehovah. “Want Nebukadreʹsar, die koning van Babilon,+ het ’n besluit teen julle geformuleer en het ’n gedagte teen julle uitgedink.”