Deuteronomium 28:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 “Jehovah sal teen jou ’n nasie verwek wat ver is,+ van die einde van die aarde af, net soos ’n arend neerskiet,+ ’n nasie wie se taal jy nie sal verstaan nie,+ Jeremia 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Kyk! Soos reënwolke sal hy opkom, en sy strydwaens is soos ’n stormwind.+ Sy perde is vinniger as arende.+ Wee ons, want ons is geplunder! Hosea 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Aan jou mond—’n horing!+ Iemand kom soos ’n arend+ teen die huis van Jehovah, omdat hulle my verbond oortree het+ en teen my wet gesondig het.+
49 “Jehovah sal teen jou ’n nasie verwek wat ver is,+ van die einde van die aarde af, net soos ’n arend neerskiet,+ ’n nasie wie se taal jy nie sal verstaan nie,+
13 Kyk! Soos reënwolke sal hy opkom, en sy strydwaens is soos ’n stormwind.+ Sy perde is vinniger as arende.+ Wee ons, want ons is geplunder!
8 “Aan jou mond—’n horing!+ Iemand kom soos ’n arend+ teen die huis van Jehovah, omdat hulle my verbond oortree het+ en teen my wet gesondig het.+