Spreuke 21:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 ’n Goddelose man het ’n onbeskaamde gesig,+ maar die regskapene sal sy weë stewig vestig.+ Sagaria 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar hulle het bly weier om aandag te skenk,+ en hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle ore het hulle te ongevoelig gemaak om te hoor.+
11 Maar hulle het bly weier om aandag te skenk,+ en hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle ore het hulle te ongevoelig gemaak om te hoor.+