Psalm 69:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Stort u veroordeling oor hulle uit,+En laat u brandende toorn hulle inhaal.+ Psalm 90:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wie ken die sterkte van u toorn+En u grimmigheid ooreenkomstig die vrees vir u?+