Esegiël 34:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 My skape het op al die berge en op elke hoë heuwel bly ronddwaal;+ en oor die hele oppervlak van die aarde is my skape+ verstrooi, sonder dat iemand hulle gesoek het en sonder dat iemand hulle probeer vind het.
6 My skape het op al die berge en op elke hoë heuwel bly ronddwaal;+ en oor die hele oppervlak van die aarde is my skape+ verstrooi, sonder dat iemand hulle gesoek het en sonder dat iemand hulle probeer vind het.