Psalm 104:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 U veroorsaak duisternis, sodat dit nag word;+Waarin al die wilde diere van die woud uitkom. Sefanja 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sy vorste in hom was brullende leeus.+ Sy regters was aandwolwe wat beendere nie tot die oggend toe gekou het nie.+
3 Sy vorste in hom was brullende leeus.+ Sy regters was aandwolwe wat beendere nie tot die oggend toe gekou het nie.+