Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek het gesê:+ “O my God, ek voel werklik skaam+ en verleë+ om my aangesig tot u op te hef, o my God, want ons oortredings+ het oor ons hoof vermenigvuldig en ons skuld het groot geword, ja, tot aan die hemel.+

  • Jesaja 59:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want ons opstandige dade het baie geword voor u;+ en wat ons sondes betref, elkeen daarvan het teen ons getuig.+ Want ons opstandige dade is by ons; en wat ons oortredings betref, ons ken hulle goed.+

  • Esegiël 23:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En sy het haar dade van prostitusie so bly vermenigvuldig+ dat sy die dae van haar jeug onthou het,+ toe sy in Egipteland prostitusie gepleeg het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel