6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa ingeneem+ en Israel toe in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor aan die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
7 kyk! daarom laat Jehovah die magtige en die baie waters van die Rivier+ teen hulle opkom,+ die koning van Assiʹrië+ en al sy heerlikheid.+ En hy sal beslis bo al sy stroombeddings styg en oor al sy oewers gaan