Jeremia 33:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 In dié dae en in dié tyd sal ek vir Dawid ’n regverdige spruit laat uitspruit,+ en hy sal beslis geregtigheid en regverdigheid in die land uitoefen.+
15 In dié dae en in dié tyd sal ek vir Dawid ’n regverdige spruit laat uitspruit,+ en hy sal beslis geregtigheid en regverdigheid in die land uitoefen.+