Deuteronomium 32:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Wat hulle betref, hulle het my tot jaloesie opgewek met wat geen god is nie;+Hulle het my met hulle nietige afgode getart;+En wat my betref, ek sal hulle tot jaloesie opwek met wat geen volk is nie;+Met ’n dwase nasie sal ek hulle aanstoot gee.+ Jeremia 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Het ’n nasie gode+ verruil, ja, vir dié wat geen gode is nie?+ Maar my eie volk het my heerlikheid verruil vir wat geen voordeel kan bring nie.+ 1 Korintiërs 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+ Galasiërs 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar toe julle God nie geken het nie,+ het julle dié wat van nature nie gode is nie, as slawe gedien.+
21 Wat hulle betref, hulle het my tot jaloesie opgewek met wat geen god is nie;+Hulle het my met hulle nietige afgode getart;+En wat my betref, ek sal hulle tot jaloesie opwek met wat geen volk is nie;+Met ’n dwase nasie sal ek hulle aanstoot gee.+
11 Het ’n nasie gode+ verruil, ja, vir dié wat geen gode is nie?+ Maar my eie volk het my heerlikheid verruil vir wat geen voordeel kan bring nie.+
4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+
8 Maar toe julle God nie geken het nie,+ het julle dié wat van nature nie gode is nie, as slawe gedien.+