Jeremia 51:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Rig ’n baken teen die mure van Babilon op.+ Versterk die wag.+ Sit die wagte uit. Maak die hinderlae gereed.+ Want Jehovah het nie net die idee gevorm nie, maar hy sal beslis ook doen wat hy teen die inwoners van Babilon gespreek het.”+
12 Rig ’n baken teen die mure van Babilon op.+ Versterk die wag.+ Sit die wagte uit. Maak die hinderlae gereed.+ Want Jehovah het nie net die idee gevorm nie, maar hy sal beslis ook doen wat hy teen die inwoners van Babilon gespreek het.”+